Quantcast
Channel: Pangeregte – Huisgenoot
Browsing all 48 articles
Browse latest View live

Gebakte heel vis

Eenvoudige geurmiddels laat vis lekker proe. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 30 min. 750 g heel vis (stokvis of geelstert) 100 g botter, sag 4 knoffelhuisies, gekneus suurlemoenwiggies,...

View Article


Paella

Hierdie eenvoudige en vinnige maaltyd is wonderlik vir ’n weekaand. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 30 min. 15 ml (1 e) olyfolie 1 ui, in skywe gesny 200 g hoenderwors 5 ml (1 t) borrie...

View Article


Wors in sterk sous

Maak die winter warm met hierdie pikante maaltyd. Verminder die hoeveelheid brandrissie vir ’n matige sous. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15 min. 10 rooi brandrissies, gekap 10...

View Article

Appelkooshoender

Is jy moeg van dieselfde ou hoenderresep? Probeer dan hierdie een vir ’n bietjie afwisseling. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 35 min. olyfolie, vir verbruin 8 hoenderdye 1 blik (400 g)...

View Article

Ouvrou-onder-die-kombers

Dis ’n tradisionele Britse gereg waaraan ons ook lekker kan smul. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 30 ml (2 e) olyfolie 6 varkworsies 200 ml (¾ k) meel knypie mosterdpoeier 3...

View Article


Hasjee met worsies

’n Heerlike maaltyd om enige tyd van die dag te geniet. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 3 aartappels 3 middelslag-wortels 15 ml (1 e) olyfolie 300 g beesworsies, gesny 5 ml (1...

View Article

Varktjops en aartappel in ’n pan

Moenie elke pot in jou kombuis gebruik nie; slegs ’n oondpan is nodig vir dié smullekker gereg. Genoeg vir: 4-6 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 30 min. 45 ml (3 e) olyfolie 6 varktjops 700 g...

View Article

Vark en geroosterde groente

Dis ’n wonderlike eenpan-aandete. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 1 uur 40 min. 4 varkskenkels 125 ml (½ k) hoenderaftreksel 30 ml (2 e) olyfolie 1 botterskorsie, in wiggies gesny 2...

View Article

Browsing all 48 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>